Vorige Studente

NUWE STUDENTE:

Skryf HIER in.


TERUGVOER VAN VORIGE STUDENTE :

Ek beveel dit aan. Dit is baie goed uiteengesit met fotos en verduidelikings in AFRIKAANS.

MOOI RENEE. BAIE DANKIE. - Fiena


Baie dankie vir die mooi uiteensetting. Alles is baie duidelik en maklik om te volg. Jy is baie oulik. – Elma


Beste Kursus ooit! Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir Donderdae – Liana


“Baie dankie vir die wonderlike lesse sover. Ek wil net graag weer se dat ek beslis in Kenners ook belangstel.

Ek kan nie wag nie.” – J. Labuschagne


“Elke Vrydag oggend is ek so opgewonde om by my rekenaar te kom sodat ek kan sien wat jy gestuur het.

Dis so lekker om deel te wees van jou groepie.” – C.Visser


Dankie, jy sal nie glo nie, ek is soos n kind. Kan nie wag vir Donderdag om my kursus te kry nie - Gerrie


“Die lesse is fantasties. Geniet regtig waar weekliks om die inligting te ontvang.” – S.Marandi


Baie, baie dankie ek het so baie geleer – K. Smit


Baie dankie vir al die lesse wat ek tot dusver ontvang het. Ek geniet dit vreeslik baie. – Mariaan


Ek lees nog toe besef ek nog net 2 lesse dan is ek klaar . AAI geniet die epos vreeslik .

Wag soos n’ stout kind elke Woensdag en Donderdag en Vrydag. Vreeslik dankie geniet elke epos - Annatjie

MEER AS 3000 STUDENTE HET REEDS ONS EPOS KURSUSSE GELOOP!

Ek beveel dit aan. Dit is baie goed uiteengesit met fotos en verduidelikings in AFRIKAANS. MOOI RENEE. BAIE DANKIE.

FIENA

Baie dankie vir die mooi uiteensetting. Alles is baie duidelik en maklik om te volg. Jy is baie oulik. 

ELMA

Beste Kursus ooit! Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir Donderdae. 

LIANA

Dankie, jy sal nie glo nie, ek is soos n kind. Kan nie wag vir Donderdag om my kursus te kry nie

GERRIE