5 KURSUSSE INGESLUIT
Een les van elk per week.
1. VERF+CRAFT PROJEKTE:
10-WEKE | Tien MODERNE VERSKEIE kunsvlyt en verf tegnieke lesse.
2. SELF-MAAK MEUBELS:
7-WEKE | 7 Interessante, LEKKER en maklike meubelstukkies om self te maak. Met verskeie alledaagse produkte. Geen spesiale kennis nodig nie!
3. KOMBUIS UPCYCLE MET VERF:
7-WEKE | Raak verlief op jou nuwe kombuis! Leer verf tegnieke en maniere om jou hele kombuis aan te pak. Van die plafon, mure, kaste en vloer en so paar ander tussenin.
4. SELF-MAAK DEKOR:
7-WEKE | Selfmaak dekor met groot impak! Gebruik items wat alledaags in die huis is. Reuse Blomme, Hoed bokse en meer.
5. TEKSTIEL SEMENT BEELDHOU:
7-WEKE | Skep soliede, langdurige beeldwerk en dekor met tekstiele, mediums en allerlei. Leer medium keuses, vorm bou, mooi afwerkings en meer. As jy mal is oor Tokreen is die Kursus vir jou!
MAAK SO:
Ek beveel dit aan. Dit is baie goed uiteengesit met fotos en verduidelikings in AFRIKAANS. MOOI RENEE. BAIE DANKIE.
Baie dankie vir die mooi uiteensetting. Alles is baie duidelik en maklik om te volg. Jy is baie oulik.
Beste Kursus ooit! Baie baie dankie. Ek kan nie wag vir Donderdae.
Dankie, jy sal nie glo nie, ek is soos n kind. Kan nie wag vir Donderdag om my kursus te kry nie